Die nywerheidsomwenteling en minerale revolusie in Suid-Afrika, die wedloop om Afrika asook die Eerste Wêreldoorlog. Graad 9. Die Tweede Wêreldoorlog, die Kerntydperk, die Koue Oorlog en keerpunte in Suid-Afrika se geskiedenis vanaf 1948-1950, en 1960 – 1994. Graad 10
